Op 6 April, 1651 het Jan van Riebeeck met drie skepe,
die Dromedaris, Reijger en Goede Hoop, by die Kaap aan
gekom. CVO Pta vier hierdie dag deur 'n boot reisies te hou van die een kant
van die swembad tot die ander. Die laer grade het elk sy eie bootjie gekry,
terwyl die hoër grade ‘n boot per graad gekry het.