Welkom!

Welkom by die CVO Pretoria Blog!

Monday, 11 April 2016

6 April, Jan van Riebeeck dag

Op 6 April, 1651 het Jan van Riebeeck met drie skepe, die Dromedaris, Reijger en Goede Hoop, by die Kaap aan gekom. CVO Pta vier hierdie dag deur 'n boot reisies te hou van die een kant van die swembad tot die ander. Die laer grade het elk sy eie bootjie gekry, terwyl die hoër grade ‘n boot per graad gekry het.













Sunday, 28 February 2016

Die skool het verjaar!

Die matrieks het gereel dat elke graad hulle eie koek bring om te skool se verjaarsdag te vier.
Graad 0 (R)








(Graad 10)






Tuesday, 23 February 2016

Oops...

Ek is daarvan bewus gemaak dat ek nogal baie spelfoute maak op die blog. As julle spel- of ander tipe foute sien, kontak my asb op ' wernergoosen41@gmail.com '.

Dankie!

Thursday, 18 February 2016

Volgende week (27ste) word die skool 24 jaar oud!!

Elke graad is gevra om 'n koek te maak wat die skool se verjaarsdag uitbeeld. Die klas met die beste koek gaan die kompetisie wen. 
Saam met die verjaarsdag kan ons ook vergeet van skoene en sommer kaalvoet kom! 

Saturday, 13 February 2016

Valentynsdag sokkie!

Die graad 11's het 'n malse groot sukses van die sokkie gemaak hierdie jaar. Ek dink die tema was baie kreatief en het ook baie goed gewerk. Die beligting was ook goed gedoen, so baie dankie graad 11's!!




Pret vir groot en klein




Wat is 'n sokkie sonder musiek?

Wait.... what?

You go Etienne!



Tuesday, 26 January 2016

Gasvryheids

#gasvryheids #NomNomNom.... Vandag was ek bly gewees dat my vriende gasvryheids vat!













Saturday, 23 January 2016

Huissport 2016!!

So hier's n paar van my foto's wat ek Saterdag (Huissport) geneem het. Die dag was baie lekker! Dankie vir almal wat moeite gedoen het, die wat deelgeneem het en selfs net die wat daar was vir ondersteuning!!